MO
Marieke O

1 reviews | Active since Jan 2025

28 Jan 2025, 16:18

Dankie Werkie!

Te danke aan Werkie het my heel eerste werk by 'n top maatskappy gekry. Werkie se proses was eenvoudig en baie vinnig! Ek beveel Werkie sterk aan vir beide werksoekers en werkgewers.

0
Replies (1)
Werkie
Werkie's reply18 Feb 2025, 09:34
Official
 Baie geluk met jou eerste werk by n top maatskappy! Dit is wonderlik om te hoor dat ons jou kon help. Dankie vir jou sterk aanbeveling – ons wens jou net die beste toe!