Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)AO
Albertha O's updateReviewer Update
13 Feb 2025, 13:47Baie dankie aan Renier Roos van Weelee.
Renier was baie professioneel tydens die aankoop van my voertuig. Hy was baie vriendelik, deeglik en stiptelik en hy het die verkoopproses deurgaans baie mooi verduidelik. Ek kan Renier beslis sterk aanbeveel!

AO
Albertha O's update13 Feb 2025, 13:47
Reviewer Update
Baie dankie aan Renier Roos van Weelee.
Renier was baie professioneel tydens die aankoop van my voertuig. Hy was baie vriendelik, deeglik en stiptelik en hy het die verkoopproses deurgaans baie mooi verduidelik. Ek kan Renier beslis sterk aanbeveel!
Renier was baie professioneel tydens die aankoop van my voertuig. Hy was baie vriendelik, deeglik en stiptelik en hy het die verkoopproses deurgaans baie mooi verduidelik. Ek kan Renier beslis sterk aanbeveel!
Weelee's replyOfficial
14 Feb 2025, 15:14Hi Albertha,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Renier die aankoopproses so professioneel en duidelik gemaak het. Ons sal seker maak dat hy weet sy uitstekende diens word opreg waardeer.
Dankie,
The Weelee Team

Best regards,
Weelee's reply14 Feb 2025, 15:14
Official
Hi Albertha,