RG
Roma G

1 reviews | Active since Nov 2020

06 Nov 2020, 10:11

SWAK BOUER EN DIENS NOG SWAKKER

Hierdie man het die grootste gemors by my huis aangevang en die werk half gelos en al sy geld geneem. My badkamer stort het geen stort arm of kop nie, die krane se Hot en Cold stoppers is missing. die pleister werk is nie klaar nie Die hoof badkamer se stort pype steek by die muur uit met 'n buig, glad nie toe gepleister nie, lek nogsteeds by die joints by die krane. die Hot en Cold stoppers is ook missing. Die pyp in die muur is ook nie verwyder nie en gat nie toe gemaak nie. Die venster fitting is net die ou een weer gebruik en het vir nuwe 1 betaal. Die muur se screeting is nie geskuur nie. net so rof en fieslik gelos. die deur frame is nie klaar gemaak nie, die slot is fieslik aangesit. Die muur waar die skuif hang deur hang is net so gelos die deur kan nie eens skuif nie, screeting dik aangesit en nie geskuur nie. my buite spotlight is nie op gesit nie. die lekke buite by die fittings is nie reg gemaak nie. EK MOET NOU ANDER MENSE BETAAL OM SY GEMORS REG TE MAAK. die bou rommel in voor in my erf in sakke gesit en nie verwyder nie. die 40 pype waar al die water moet in wegloop is nie gekonekteer nie. die toilet is nie wit wat hy ingesit hetnie, ligte vaal grys. soos hulle gewerk het is die *****t in die nuwe toilet se bak gegooi en daar gelos klip hard geword, die pvc gom in in die toilet se pan laat val en daar gelos. ons moet dit sit en skoon krap. sy diens en werk is uitters swak. EK SAL HOM NIE EENS VIR MY VYAND AAN BEVEEL NIE. SWAK VIR 'N WIT MAN WAT GEEN TROTS OP SY WERK HET NIE. die drywalling is ook baie swak gehalte. MENS MOET IN SY NEK DIE HEELTYD BLAAS OM GOED GEDOEN TE KRY NET. ek het die badkamer trappe 2 keer afgebreek aangesien dit 'n GEVAAR vir my lewe was, sou in die aand kon mis trap en af val en bo op my badkamer kas my kop stukken val. my wasbak is nie eens vas ge maak op my kas nie, net so gelos, ek moes self die water skade in my kas beredde, alles net so gelo

0
Replies (0)