SE
Senda E
1 reviews | Active since Jan 2021
04 Jan 2021, 15:28
Waves Guest House, 5 Gum street, Wavecrest, Jeffrey's Bay
Wat 'n teleurstelling. Ons het 5 aande daar oorgeslaap en het geen ander keuse gehad as om vir ons ander blyplek te soek nie. Dit was glad nie privaat nie, als wat belowe is was nie waar nie (vals advertensie!!). Hulle het nie die plek kom skoonmaak nie, parkering in straat. Daar is kwansuis braai geriewe, maar jy moet met alle ander gaste 1 braaier deel. Ons kon nie ons DSTV gebruik soos gesê is ons kan nie, want hulle drade hang los en daar is nie voorsiening gemaak vir ander gebruikers nie. Dit was uiters teleurstellend. En soos verwag moes ons die res van die tyd se geld verloor. So ons moes dubbeld betaal vir blyplek omdat dit vals advertensie is. Pateties! Sal dit vir niemand aanbeveel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)