PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
16 Jul 2021, 09:53
Nooit weer by hulle bespreek nie.
eK HET VIR DIE MENSE GEVRA OF EK KAN DEUR KOM MET VAKANSIE VAN N PLEK WAT EK BY HULLE BESPREEK HET . Ek wag nog steeds dat hulle my moet antwoord en op die stadium hoef hulle nie want by hulle sal ek nooit in my hele lewe weer bespreek nie. Geen wonder dat daar altyd by hulle plekke oop is terwyl jy geen ander plekke elders kry nie. Dit is die geen diens wat hulle lewer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)