MP
Magriet P

1 reviews | Active since Mar 2020

01 Oct 2020, 11:17

Waltons Kimberly. Noord Kaap

Ek het laasjaar n skooltas by Waltons Kimberley gekoop. Ongelukkig die slippie verloor. My kind in Gr 6 bet die tas slegs die eerste kwartaal gebruik.. toe kom lockdown....na meer as 3maande by die huis,die tas weer gebruik. Die tas is so stukkend moes dit al reg maak en nou weer srukkend gegaan. Ekt oor die R600 vir die tas betaal en dit kon nie eers 2 kwartale hou nie. Ek.is uiters ontevrede met die aankoop van die playground make friends skool tas! Ekt maar n ander tas vanaf takelot bestel,sal nooit weer die "brand" koop of aanbeveel vir enige iemand nie. Baie dankie,Magriet. Payne. Christiana Nw. Sel: ***.

0
Replies (0)