JZ
Johanita Z
1 reviews | Active since Jun 2023
06 Jun 2023, 09:43
Swak Lewering / Swak diens/
Baie slegte diens. Ek wag al 3 weke vir meubels wat bestel is via aanlyn. Welkom tak is die naaste aan my. Welkom sê Johannesburg moet lewer, Johannesburg së Welkom moet lewer. En intussen sit hul met my R8000, en ek kry nie my kantoormeubels. na bykans 20 oproepe heen en weer nog geen hlp nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)