CV
Chane V
1 reviews | Active since Aug 2024
03 Aug 2024, 11:15
***
Vir 10 jaar hou ons hier vakansie. En kan nie kla oor die plek nie. Is lekker om met jou gesin te gaan vakansie hou. En met klein kinders. Is gerieflik..gemaklik en bekostigbaar. Naby strande.
Was die jaar daar en gaan vlg Desember met al die kinders en klein kinders.
Dan vir julle @WagnBietjies hoek!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)