NR
Nicolene R
1 reviews | Active since Mar 2009
18 Jan 2023, 16:45
Die supervroue van VZLR
Soos in die verlede is ek weer eens beïndruk met die ongelooflike diens wat die oordragprokureurs van VZLR in Pretoria gelewer het. Dankie aan die drie ongelooflike vroue wat die transaksie hanteer het: Jozanne, Janet en Inge.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)