dJ
dillwyen J
1 reviews | Active since Nov 2010
09 Feb 2015, 12:07
Swak herstelwerk aan bakkie
Het my bakkie na hulle geneem so jaar terug om die 'head gasket' te vervang. Aanvanklike kwotasie was rondom R4000. 'n Week later hoor ek dit gaan nou R9000 kos! Knyp maar o? toe en betaal dit maar aangesien ek die voertuig nodig gehad het. Die dag wat ek die voertuig gaan haal sien ek daars skade aan die spieel wat nie voorheen daar was. Na 'n gestry stem hulle in om dit reg te maak.<br> <br> Vrydag, net minder as 'n jaar nadat ek die bakkie by hulle gehad het, gee die 'head gasket' weer in. Dit nadat ek R9000 betaal het vir 'n 'gasket' wat R500 by Midas kos! Gaan nie eers die moeite doen om dit terug te vat. Sal eerder na iemand neem wat weet wat hulle doen.<br> <br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)