1 reviews | Active since Jun 2017
Service

Goeie dag, Ek is glad nie happy met die Volkswagen Menlyn se diens nie.

1. My kar was geboek vir n diens in die dinsdag 25 April toe ek opdaag was my kar nie eers op die gelys gesit vir n diens nie. My kar die hele dag daar gestaan en niks aan hom gedoen nie teen so 3 uur die middag word ek gebel en gese dat hulle het nie die olie filter vir my Volkswagen Passat in stock nie ( ek het my kar n week terug geboek vir die diens). Wipers moes vervang geword en n agterste globe, het was nooit gedoen nie. Ek kry my kar terug en word gese ek asb die kar die volgende week vrydag in bring 05.05.2017. ( het gevra vir n kwotasie op my Time Belt - nooit gekry nie). Nadat my kar die hele flippen dag daar gestaan het eers begin na haar kyk 3 uur die middag.

2. 05.05.2017 word my kar gediens en die wipers word nog steeds nie gedoen en die globe wat hulle sou gedoen het die 1 ste keer nie. Toe is my cabel (voor in kar) se hand vatsel gebreuk en word net so mooi terug gesit sodat ons nie moes sien hy is stukkend nie. Waarvan ek die Bestuurder Pieter probeer bel het al van die vrydag af nie beskikbaar nie. Die maandag 08.05.2017 het ek self in gegaan waarvan ek boos was en aan hom verduidelik wat gebeur het en hy gese ek die kar die vrydag in bring 12de soday hulle die cabel reg te maak

Vrydag die 12de Mei ek my kar in gevat waarvan die werkwinkel bestuurder my gese het hulle het geen stock van die cabel in suid afrika beskikbaar nie dit sal n verdere 3 weke vat om van Germiston af te kan kry.

Woensdag die 31ste (3 weke en 6 dae later) bel ek die oggend kom nie deur nie en daarna bel hulle my en se hulle die part gekry ek kan die kar 02.06.2017 in bring sodat hulle die part kan in sit en dit sal vinnig wees. 10.43 bel Pieter my en se die drywer is oppad met my kar. Dit is nou 15.49 en geen drywer my kar gebring tot dusver nie. Ek het Pieter gebel om te hoor waar is my kar en hy sal my terug bel hy vind uit wat aan gaa.

Dit is on aanvaarbaar. Uiterste SWAK diens. EK beveel geen van my familie of vriende aan om my VW Menlyn enigsins hulle voertuie in te vat nie.

Hulle kon al lankal die voertuig se part bestel die maandag toe ek al dit die 1 ste keer gerapporteer het maar niks nie.

ek is so onsteld oor die hele manier van diens kry by VW Menlyn.