MS
Marco S

1 reviews | Active since Jul 2018

13 Jul 2020, 15:17

bitter swak diens

Ek het aansoek gedoen vir die covid 19 relief wat goedgekeur is. Tog het hul my paaiment gevat. Ek hul weer ge****ak en geld is trug betaal in my rekening. Het heetyd met Silhle Ndlovu gepraat sy my gemail en gese als is goeg gekeur en nou reg. Tog het hul my nou gelys dat ek nie betaal wat my nou n swak naam gee

0
Replies (1)
Volkswagen Financial Services
Volkswagen Financial Services's reply14 Jul 2020, 09:49
Official
Dear Marco S,
We have received and reviewed your Hello Peter post. Our Customer Resolutions Team has logged a formal complaint which has been routed to the relevant department for investigation and resolution. 
We will be in touch with you to resolve this matter.
Regards,
Volkswagen Financial Service Resolution