1 reviews | Active since Jul 2018
BAIE SWAK DIENS
Goeie dag Ek het aansoek gedoen vir die covid 19 relief by Volkswagen financials wat toe goedgekeur is op 2 voertuie. Nogsteeds het dit by my bank afgegaan . Moes 10 keur bel en hul het dit toe reg gemaak en die geld trug betaal aan my. Hul het gese vir die volgende 2 maande gaan daar niks by my bank af nie. Nou het hul my gelys dat ek nie my skuld betaal nie en se ek is agter op my voertuig. Die dag wat ek my voertuig gekoop het het hul gese ek moet dat dit met n debiet order afgaan. Hul het nooit weer probeur geld vat nie omdat dit in my relief tydpelk is. So hoekom lys hul my en se ek is agter???. Dit is die 2 de keur wat ek dit op Hellopeter sit. Verlede week het hul my ge****ak en gese hul gaan my mail dan moet ek reply met nodige dokumente . So wag ek nogsteeds vir n mail
Volkswagen Financial Service Resolution
Volkswagen Financial Service Resolution
