RVTH
Riekie Van Tonder Higley

1 reviews | Active since Feb 2018

14 Jan 2022, 08:29

Sales van Cartridges

Ek wonder hoeveel ander word deur die Maatskappy gevang met hulle verkope wat hulle doen. Hulle s***el jou en se hulle cartridges is so goed en dit hou jou soveel langer. Koop een en jy gaan nie spyt wees nie. N maand later s***el die LEGAL afdeling jou en sê jy is oor gegee vir 'n rekening en as jy vra begin vra dan kom dit uit jy moes twee cartridges gevat het wat nerens in die eerste sales gespreke plaas gevind het nie. Dan gee jy nou maar in en sê okay gee my dan die t****e cartridge om enige legal actions te voorkom. Dan betaal jy die t****e cartridge dan s***el LEGAL jou weer en sê daar is nou nog twee cartridges uitstaande wat jy nie geneem het nie. Hoe ***** kan jy wees. En dan word daar ook vir jou gesê sy het nie met jou gepraat die eerste keer nie en ek moet haar ophou 'n leunaar maak. Ek het recordings van die heel eerste sales gesprek. Daar is ook geen teken van hulle op Google, geen handtekening in hulle eposse nie. Hoe kan julle dit doen aan kliente.

0
Replies (0)