RVTH
Riekie Van Tonder Higley
1 reviews | Active since Feb 2018
30 Nov 2021, 13:54
Bad service & Sales
HIerdie is 'n besigheid wat net nie nee vir 'n antwoord neem nie. Hulle sales was ek kan 'n cartridge koop hy hou soveel langer as die gewones. Nooit was daar gese jy KRY twee in die pakket nie, want ek sou nooit twee dan geneem het nie. En oor ek toe nie die t****e een wil neem nie word ek sommer oorgegee vir legal. Wat jy waar kry. Nou het ek my t****e cartridge ontvang en raai wat nou pas dit nie eers in my printer nie maar dit is my fout. Sal nooit weer met julle besigheid doen nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)