JP
Jaco P
1 reviews | Active since Oct 2015
21 May 2018, 08:08
Vuclip Videos DIEFSTAL
Goeie more.Hellopeter is die enigste blad wat regtig werk.Ek is baie gesteld waar ek enige iets bevestig en soos ouder gewoon dop Vuclip Videos se SMS op en se dat ek "subscribed" het by laasgenoemde teen R5 per dag.Hierdie is die derde keer dat hierdie IDIOOTE sommer hulle self help met n mens se geld.Dit is loutere onsin dat die mense kan maak soos hulle wil.Wat het geword van ons regte om nie die telemarketing gepla te word nie ?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)