LD
Leoni D

1 reviews | Active since Sept 2017

13 Sept 2017, 08:52

Geen terugvoer

Ek het Vryburg Abattoir ge****ak vir 'n pryslys met die intensie om groot maat aan te koop indien hul pryse ons pas, en die dame met wie ek in ****ak getree het, het van ons verwag om dadelik 'n krediet aansoek in te vul. Nadat ons aan haar verduidelik het dat ons net 'n pryslys verlang, het sy dit duidelik gemaak in n epos dat ons mekaar se tyd mors as ons net n pryslys soek... Na die groot teleurstelling het ek tog weer ges***el en gevra om met die bestuurder te praat om te vra indien moontlik dat ons net eers n pryslys kan ontvang voor ons n krediet aansoek moet doen, met GEEN hulp verder is daar al boodskappe gelos en geen persoon is bereid om die bestuurder se nommer vir my te gee nie! En elke keer wat ons Vryburg Abattoir s***el is die bestuurder volgens die persoon wat die oproepe antwoord nie op kantoor nie!!

0
Replies (0)