LR
Leoni R

1 reviews | Active since Oct 2015

28 Jul 2022, 13:08

Baie slegte Print diens

Ek is Baie teleurgestel in die besigheid

Ek is n reseller en moes n bruid asook n myn se Klere laat print

VRD Branding het soveel aangejaag dat Albei kleinte hulle geld terug soek, sy dreig my met n prokereur maar die prokereur s***el my nooit terug nie, ek wil my refund op al die produkte he Ek moes self die Klere aan koop en sy het dit ook opgeneek, Wie gaan die Klere vervang???

0
Replies (0)