HBV
Hoërskool Ben Viljoen
1 reviews | Active since Mar 2024
12 Mar 2024, 11:16
AMAZING! 10/10
Ons 2024 Beheerliggaamverkiesing was ongelooflik maklik en toeganklik te danke aan VotingCrowd. Jaco en Sharlene se bereidwilligheid om te help, net voor die stemproses se opening, nadat ons besef het dat van ons ouers nie op die lys is nie, spreek boekdele van die sukses van hierdie firma! Ons gaan julle beslis weer gebruik met ons ander verkiesings ook!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)