MVDB
Micheal Van Der Berg
1 reviews | Active since Feb 2022
18 Feb 2022, 14:17
Paarl Drank winkel
Goeiedagse Ek is baie gelukkig met die Kragbesparings produk. Ek gebruik elke dag klomp krag op my ses vrieskaste vir my besigheid. My krag bil was voorheen ongelooflik baie.Ek moes my drienks warm aan die mense verkoop want ek het nooit genoeg geld gehad om heeldag elke dag krag te koop nie. Te danke an die nuwe Voltar masjientjie kan al my mense nou yskoue drienks drink. Ek bespaar amper meer as n R1500 n maand op elektrisiteit en ek maak baie wins nou met my drankies.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)