TV
Tessa V
1 reviews | Active since Oct 2020
07 Oct 2020, 10:50
Volkswagen Rustenburg swakste diens ooit.
Ek sien rooi! Volkswagen in Rustenburg se diens is inaanvaarbaar. Kombi ingevat vir hazards wat bly aangaan, meer as n week later my laat weet dat die deure sluit nou maar die hazards gaan nog af.. So probleem nie opgelos nie, R6400 later... Nou vea hulle adisioneel R2000 vir die hazards!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)