AB
Anke B
1 reviews | Active since Aug 2020
28 Aug 2020, 18:43
Laat die voete klap bedrog!!!!!!
Ek het skoene aan begin van julie gekoop, 3 pare. Dit is 36 werksdae later en klomp beloftes en ek het nog geen skoene ontvang nie. Hulle het ook my "verwys" as n nder kleint. As mens vra word daar met jou gepraat of jy niks is nie en jy hulle geld skuld. Op hul fb blad is daar hordes ander mense wat net so ongelukkig is met die diens en selfs nog niks ontvang het nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)