DB
Drienie B
1 reviews | Active since Nov 2010
28 Apr 2021, 09:30
Verblyf in Clarens
Baie dankie vir al jou gasvryheid en vriendelikheid. Die Chalet en Studio sal ons vir enige iemand aanbeveel vir verblyf in Clarens. Jy maak dit altyd so dat n mens voel asof jy in n hotel woon en altyd wil terug gaan soontoe. Baie dankie :)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)