WW
Wendy W
1 reviews | Active since May 2024
27 Aug 2024, 15:55
VK View Photography - Vanessa Kruger (simply the best)
Vanessa Kruger het n passie vir mense en dis nie net haar doel om n positiewe impak te maak op haar kliente nie maar om hulle te los met n leeftyd van herhinneringe, hoop, vrede en liefde. Sal haar enige tyd aanbeveel, sy neem die mooiste fotos!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)