1 reviews | Active since Mar 2009
Vital Protection
Ons het November die vital protection produk gekoop want op die instruksies s? dit dat dit vir muskiete, miere, bye ens is en dat jy dit op tente, seile, slaapsakke, klere ens kan gebruik, ons het toe ons Desember met vakansie is dit op ons woonwa tent gebruik dit het wit kolle op die tent gemaak en gaatjies ingeval ( ons het fotos om dit te bewys). Ek het die 22 Desember vir hulle 'n email gestuur aangesien die kantoor toe was vir die vakansie, ons wag nou nog vir die reply op ons emails. Ons het toe in Januarie gebel en met Braam gepraat en hy het ges? dat dit nie sy verantwoordelikheid is nie want sy produk is nie getoets op al die goed nie en hoe moes hy weet dat dit beskadig gaan word. Hy sou ons oor 'n week terug bel en ons wag nogsteeds vir hom om ons te ****ak
