VS
VERNON S

1 reviews | Active since Nov 2018

07 Nov 2018, 13:57

Vision Motors is uitstekend

Vision Motors is uitstekend, Ek het my Audi A4 gevat vir 'n major service. Die diens advisieur het my so mooi opdatum gehou met die vordering van my motor. die voertuig is so mooi deur gegaan en hulle het alles so mooi vir my verduidelik wat alles moet vervang word. My kar is vroeer klaar as wat hulle gese het. Ek het my kar gaan haal was hy silver skoon. Hulle is wonderlik en sal altyd my kar soen toe vat. Beste werkswinkel in Pretoria.

0
Replies (0)