MS
Maria S

1 reviews | Active since Oct 2018

26 Oct 2018, 10:58

Puik diens!!!!!!

Ek wil net vir Vision Motors 'n 5 ster gee vir hulle puik diens wat hulle teenoor my gelewer het. Ek het my Ford Ranger 2.2 by hulle gehad. My bakkie het baie warm geword en agv moes ek 'n ander engine insit. Hulle het my gekwoteer met baie goeie pryse. Die engine is vervang. Ek het my bakkie gaan haal met 'n baie volledige waarborg saam met my bakkie. Ek het nou al amper 5000km gery en ek kan nie vir 'n beter bakkie vra nie. Hulle werk is uitstekkend. Die personeel weet wat hulle doen. Ek sal vir enige iemand Vision Motors aanbeveel. Baie dankie julle. Julle is puik.

0
Replies (0)