kP
karen P

1 reviews | Active since Aug 2022

25 Dec 2023, 18:57

Patetiese diens durbanville visfabriek

Ek en my vrou het die mees onsmaaklike ondervinding by jul Durbanville tak gehad vanoggend, 2023-12-23. Ons het kos gekoop en betaal. Die transaksie het by o s bank afgegaan maar hulle het nie slip gekry dat geld in hul bank inbetaal was nie. Die vrou het verduidelik dit gee gebeur baie en ons moet weer daarvoor betaal en wag vir eerste bedrag wat deur ons bank terug aqn ons betaal sal word of kos terug gee en wag vir 24 na 48uur dat bank geld terugskryf en dan weer terugkom en weer transaksie doen. So m.a.w. ons moet twee keer betaal vir die kos. Die werknemer het haar baas, Moniqe gebel. Ook eers dieselfde storie aan ons vertel. Op ou end het sy na die tak uitgekom. Sy weereens verduidelik die geld wys nie aan hulle kant nie en 24 na 48uur moes wag dat ons bank geld terugskryf. Kos eers teruggee. Ons het voet by stuk gehou dat dit nie ons fout is nie. Werknemer het het dag se transaksies gewys aan haar en gese dat dit nie wys geld is oorbetaal nie. Nie werknemer of bestuurder het gesien dat bedrag oorbetaal was nie. Toe is ons saam met Moniqe,bestuurder, na Capitec toe. Dat die werknemer by Capitec vir die bestuurder moet wys dat op slip van daaglikseteansaksies dit wel oorbetaal is, bedrag en al. Die bestuurder het nie eers omverskoning gevra vir die embara*****t waardeur hulle ons gesit het nie. Ons is baie omgekrap en hele aangrleeentheid. So embarasse voor al die ander kliente. Baie swak diens! Hulle sien ons nooit weer nie. Veral nie die tak van Durbanville nie. Ons wag nou nog vir n omverskoning dat hulle verkeerd was en nie ons nie. Hoop hoofkantoor kan iets doen aan dit dqt so n vernedering niemand weer in die oog staar nie. Swak, swak swak diens! Geen klientediens nie. Ongelukkige kliente.

0
Replies (0)