SW
Sonja W

1 reviews | Active since Feb 2014

06 Jul 2022, 00:03

Why is it so difficult to book private swimming lessons

Good day, I am sending this email or actually complaint with the hope that it lands up somewhere where someone would take action because I am VERY unhappy with my service that I have got. I have been n Discovery member for 10 years I think and recently signed up at virgin active (1 year maybe) My son 14 years old is autistic and get swimming lessons since he was two, my other son is 2 years old and get swimming lessons since he was two weeks old. We recently changed our membership to Tygervalley and we went there once and saw the lovely pool you have there where private lessons take place. It looked like the ideal place for my son, I was looking for a new place for him because at his old school the pool is not very deep so he can stand in the pool and then he would not swim, he will walk. So this looked just perfect because I could gym there aswell. I started the process on 28 March 2022 And it went like this: Hi Tanya, ek het jou nommer by virgin active gekry, ek wil net graag uitvind wat vra jy per les of per maand? Groete Sonja Ek het hierdie selfde boodskap op email ook gestuur op dieselfde dag 28 March 2022. Hi Tanya,

Ek sien jy bied lessies aan daar by Virgin Active, ek het 2 seuns die een is 14 maar outisties en bietjie CP so effens spasties en dan het ek vir "Prins" Wilkens (Xacri) hy is 2 jaar, hy swem al vandat hy 2 weke oud is so hy haal al goed vanuit die bodem af uit. Ek wil net graag hoor wat is jou fooie vir 1/2 uur swemlessies asb.

Groete

Sonja Wilkens

Ek kry toe 17:02 n antwoord, wat ek totaal verstaan want sy is besig met lesse so ek is ook nie onmenslik nie, ek verstaan mos dis onprofesioneel om met jou foon besig te wees as jy lesse gee. Haar antwoord was: Hi Sonja, is julle lede by tygervalley of century city? Hoe oud is jou kind?

Dankie Tanya (Cluster Swim manager VA century city and Tygervalley)🧜🏼

(Onprofesioneel 1) Sy vra my hoe oud is jou kind en ek het dit in my email aan haar genoem, so dadelik kan ek agterkom sy het nie regtig my boodskap mooi gelees nie. Dieselfde aand 19:26 antwoord ek haar maar toe, want sy gaan seker nie haar email weer lees nie, ek herhaal toe my email maar weer: Hi Tanya, ons is lede by Tygervallei. My eennseun is 14 en outisties en die ander een is 2 en swem al vanaf hy 2 weke oud was. Die volgende dag 29 April om 11:23 kry ek die volgende boodskap: Hi Sonja, ons doen privaat lesse teen R975 vir 5 lesse, R1950 vir 10 lesse.

Groep lesse is R645 vir 5, R1290 vir 10 lesse.

Ek het beskikbaarheid Maandae 3h30 en 4h by dieselfde juffrou of 4h vir albei by 2 verskillende coaches Nadat ek die pryse gekry het kon ek my somme gaan maak, want my eind doel is om altwee my kids oor te skuif maar ek wil nie ons huidige swemskool se gevoellens seer maak deur altwee my kids dadelik daar weg te vat nie, en ook ek moet eers kyk of my 14 jarige van die nuwe coach hou. Maar die belangrikste is dat ek kon toe my somme gaan maak om te kyk hoeveel duurder of goedkoper dit uitwerk en dan kan ek n ingeligte besluit maak, ek los toe n voice note wat ek ook hierby sal aanheg vir ons huidige swemskool dat Xiahn(my oudste) net die kwartaal klaar maak en dan hou hy op met swem. Sy laat weet my toe, dat ek reeds vir kwartaal 2 betaal het, ons het n goeie verhouding en ek sê toe, goed dan sal hy kwartaal 2 nog by haar wees, so dan gee ek sommer n kwartaal kennis. So aangesien ek nou nog n kwartaal moet aanbly het ek dit nie nodig gevind om Tanya terug te ****ak nie, omdat ek op daai stadium net pryse aangevra het. Op 14 April om 16:44 15 dae na haar laaste boodskap wil sy toe nou opvolg met die volgende boodskap: Hi So ja, teen wanneer kan ek betaling verwag vir die 3h30 swem slot? Ek het ander belangstelling, so wil seker maak julle slot is gebook 🧜🏼 *sonja Nou ek kon nog alles baie mooi verstaan en hanteer het, maar hier het ek nou so bietjie begin vies raak, want sy vra my nou teen wanneer kan sy betaling verwag? Sonder om banbesonderhede te stuur? Sonder n invoice? Sonder vasgemaakte tye? Sonder enige vrae oor my outistiese kind? Sonder enige inligting wie my kind gaan coach? Hy hou dalk nie van n vrou nie hy hou dalk net van mans, sy stuur uit die bloute 2 weke na haar laaste boodskap wanneer kan sy betaling verwag want sy het ander belangstelling en wil seker maak ons slot is geboek. So ek is toe so bietjie stom geslaan maar ek aanvaar sy is so ongelooflik goed dat sy sal presies weet wat om te doen. En ook stomgeslaan oor die feit dat sy nou wil weet wanneer kan sy betaling verwag maar sy het nog nie ENIGE besonderhede deur gegee nie. 2minute later antwoord ek haar dadelik: Hi Tanya, so jammer ek het nog nie reply nie, ek het gesien ek het altwee die kids se swem vir die kwartaal klaar betaal al in Maart Maand want toe ek kennis gee toe wil hulle weet of moet hulle die geld terug betaalso ek het gesê nee dis reg ons sal dan eers die kwartaal klaar maak daar aangesien ek dit klaar betaal het. So ek sal jou weer ****ak nader aan die 3de kwartaal en dan kym ons watse openinge het jy dan oop vir ons.😁 So 10 minute later kry ek die boodskap: Reg so🤗 So nader aan die 3de kwartaal breek toe nou aan, ek moet terug gaan om te gaan kyk wat het ons bespreek sodat ek weet wat om verder te reel. Ek sien toe weereens dat sy my gaan vra om n betaling te maak, dus vra ek haar eerste wat is die banbesonderhede, ek gee al die swemmer se dae wat hy beskikbaar is vir lesse. Ek stuur die volgende op 30 Junie 15:59 Ek het geen bankbesonderhede nie Ek wil graag betaal vir 10 lesse vir Xiahn R1950 Een keer n week Maandae 4 uur is hy oop Dinsdae 3uur tot 6 uur Woensdae het hy perdry Donderdae tussen 3:00 en 18:00 Vrydae het hy OT Ek sit eintik voor my rekenaar besig om al my maand goed te betaal, en hoop dat sy my sal antwoord sodat ek n beneficiary kan create om te betaal. Op 1 Julie 10:17 antwoord sy my: Hi Sonja. Ek het my werk nr verander, ek stuur hom vir jou deur.

Herinner my asb, julle is lede van die gym?

Ons aanvaar nou betaling via die Virgin active app vir members. Kan jy dit asb download dan kan ek help.

Sodra die krag aangaan sal ek loer watse gatjies ek het🤗 Ok so sy het nou haar werk nr verander sonder om potensiele kliente in kennis te stel, maar dis darm nie te erenstig nie want sy is nog bereikbaar op haar ou nr. Nou hier is die deel wat weereens die wind uit my seile vat, sy vra vir MY EK moet haar herhinner of ons lede van die gym is, as sy nou net bietie terug scroll sal sy ons hele history sien en sien dat ons wel lede is. Maar ek het nou al geleer dat sy ook nie kon onthou het dat ek my kinders se ouderdomme vir haar gegee het nie. So ek bigin nou stadig maar seker agter kom dat ek werk nou hier met n persoon wat nie n goeie geheue het nie en ook nie moeite doen om terug te scroll om te sien waaroor ons al gesels het nie. Hierdie is vir my onprofesioneel maar die beste kom nog. Sy sê so terloops dat hulle aanvaar nou betaling vanaf die virgin active app vir members en ek moet dit download en van daar af betaal. Dit is Saterdag 2 Julie 2022 ek download n app wat se virgin active, ek kry NIKS NERENS dat ek kan betaal nie, ek google how to pay my swim lessons at virgin active, ek google can I pay my swim lessons on my virgin active app, ek gaan daai app deur van hoek tot kant, ek roep my man, kan jy my help, hy kry ook niks. Nou raak ek so effens opgewerk, want regtig? Is dit hoe ek dit sou gedoen het as dit my swem skool was? Nee, verseker nie. Kom ek verduidelik as dit ek was sou my reply so geklink het. Hi Sonja, Ek het my werknommer verander en skoon vergeet om jou te laat weet, dankie dat jy uitgeryk het, ek oan nou sommer vir jou my nuwe nommer gee dna het jy hom vir die toekoms. Ek sien julle is lede van Tygervalley gym. Jy is welkom om n betaling op ons app te doen, maar as jy sukkel laat weet my dan guide ek jou daar deur. As jy op google play store gaan sal jy sien daar is meer as een virgin active app, kies die een t****e van bo af, hy is so rooi en wit, ek stuur n screenshot vir jou. Wanneer jy hom klaar gedownload het kan sal jy op page een links bo sien is daar 3 strepies, onder die strepies is daar members en dan member payments ens ens ens...... Laat weet of kom jy reg. Dit gaan R1234.00 kos vir elke maandag (want my vorige boodskap het uitdruklik gesê een maal per week) jou reference nr is jou naam en van en jy kan die bewys van betaling vir my stuur na ***. sodra ek jou betaling het bevestig ek jou boekings en laat weet jou al die reels en regulasies en wat om te bring en waar om aan en uit te trek. Ag sommer maar net die basic reels. Welkom by ons spannetjie, ons gaan lekker saam swem, as daar enige iets is wat ek moet weet van Xiahn moet jy my asb laat weet, ek sal graag hom op sy gemak wil he by my vir sy eerste lessie. Enige raad en voorstelle tov hom is welkom. Groete Tanya Die res van haar boodskap se sy sal my bel as die krag aangaan om vir my tye te gee, sy het nooit terug gebel nie en ek weet sy het vergeet. Ok maar ek is steed besig om te sukkel met n betaling op die app. Ek besluit ek gaan nie so sukkel met hierdie onprofesionaliteit nie en ek gaan nou die klub self bel en die bankbesonderhede kry. Ek praat met Tiffany en sy gee my die bankbesonderhede Virgin Active Nedbank *** I pay R2000.00 because I dont have a invoice or nothing. Very unprofessional. So nou is ek goed kwaad omdat ek so moet sukkel om swemlesse betaal te kry. Terwyl ek op die virgin active app was en daai app can hoek tot kant bestudeer het, het ek ook afgekom op al die coaches, ek het besluit dis dalk beter dat ek met Jarryd gaan aangesien al die ander Tanya se email adres het behalwe Jarryd. Ek skryf vir Jarryd die boodskap op 2 Julie 16:15 nadat ek my betaling gemaak het: Hi Jarryd, ek wil nie eer begin deur te verduidelik hoe ek sukkel om my kind by virgin active vir swem lesse te vat nie, ek wil graag bankbesonderhede he om te kan betaal asb. En dan kan ons kyk na tye om te boek. Moet ook asb nie vir my se ek moet op die virgin active app gaan betaal nie want daar is nie so opsie nie. Ek neem aan die kostes is om en by R1950 vir 10 lesse of so iets. Ek wil regtig nie verder sukkel nie, kan ek net asb betaal en dan kan ons al die vra wat jy het beantwoord maar geen mens kan so sukkel om vir swemlesse te betaal nie. En 2 dae wag vir replies nie. My naam is Sonja Wilkens My seun wat gaan swem is Xiahn Wilkens hy is 14 Sonja: Hy is outisties en swem al van 4 jaar oud af by Leande Carsten by Super Swim, hy kan homself help in die water maar hy kan ongelukkig al self staan in haar swembad so ek soek n swembad waar hy nie kan staan nie. I just send you proof of payment of R2000 for Xiahn Wilkens Virgin Active Tiffany gave me this banking details Virgin Active Nedbank *** Die man Jarryd het nie eers die moeite gedoen om te reply nie. Omw waarmee ait ek hier? Dis asof ek aansoek doen by ESKOM. Gister 4 Julie 2022 9:37 kry ek n boodskap van Tanya se nuwe nommer af: Hi Sonja, skuus vir my laat reply, dinge was dol die laaste tyd en die loadshedding help nie.

Ek het Maandae 5h (4:30 tot 17 Julie), mer Lany. Of dinsdae 3h (4h more en volgende week) met Leon

Laatweet wat beter pas So die laaste wat ek van haar gehoor het was 1 Julie 10:17 waar ay vir my gesê het ek moet op die app gaan betaal en dt sy wag vir krag om terug te kom na my toe. Dis nou 4 Julie die Maandag nadat Jareyd haar laat weet het en ook Tiffany dat Sonja Wilkens glad nie happy is nie, toe kry ek die boodskap wat se watter tye sy beskikbaar het met watse coaches. Maar niks maak sin nie want weereens het sy nie gelees wat ek gesê het nie, ek soek een keer n week n afspraak, haar boodskap se Maandae 5 uur met Leon op 17 Julie of dinsdae 3uur of more 4 uur en volgende week met Leon. Nou maak hierdie eenigsins vir iemand sin, as jy nou op 30 Junie jou kind se skedule deur gestuur het en op 30 Junie gese het een keer n week. Op die stadium het ek nou genoeg gehad en besluit om iets te sê: Hi Tanya, ja dis vir my baie onprofesioneel hoe jy met mense of kliente werk, ek neem aan gierdie tye wat jy vir my hier gegee het het jy na die tye gaan kyk wat eknvir jou gestuur het? Jy het ook elke keer n ander nommer😡 K het hier oordryf met die telefoonnommer, ek is redelik uitgeput al want nou het ek klaar betaal en gevra dat Jarryd my moet help en nou is ek en sy alweer besig om oor en weer te whatsapp. Ek kry die boodskap: Hi Sonja, ek herlt nog net 1 keer my nommer verander van my persoonlike na n werks nommer.

Ja, dit is beskikbare tye in of rondom die tye wat jy laatweet het. Laat asb weet of jy wil voort gaan en wat beste sal werk.

Dankie,

Laat asb weet of jy wil voort gaan? Regtig? Wat van: Hi Sonja, jammer ek het jou nie laat weet van my nommer nie maar dit was darm net een keer😉 Ja ek het gaan kyk na al jou tye en hierdie is alles tye wat daar by inval. Hoop ons kan n gaatjie kry op een van daai datums. Vriendlike groete Tanya Later kry ek nog n boodskap van haar af: Nie seker hoe ek onprofesioneel is nie. Ek was effe laat met terugkom na jou toe, ek herstel van n operasie, skuus vir die wag Besef sy hoe lank ons al reel hieraan? Kan sy werklik waar nerens sien dat sy kortaf voorkom nie? Ek sien toe eknsal haat moet verduidelik want miskien is dit dalk net hoe sy met mense werk, ek stuur toe vir haar haar eie boodskappe terug waar ek voel sy onprofesioneel was: Hi So ja, teen wanneer kan ek betaling verwag vir die 3h30 swem slot? Ek het ander belangstelling, so wil seker maak julle slot is gebook 🧜🏼 Op 14 April vra jy my, so ja, wanneer kan jy betaling verwag Dis onprofesioneel. Dis nie hoe mens dit doen nie. Ek stuur nou die res Hi Sonja. Ek het my werk nr verander, ek stuur hom vir jou deur.

Herinner my asb, julle is lede van die gym?

Ons aanvaar nou betaling via die Virgin active app vir members. Kan jy dit asb download dan kan ek help.

Sodra die krag aangaan sal ek loer watse gatjies ek het🤗 Dan se jy vir my julle aanvaar nou betaling via die virgin active app vir members. Wat se app is dit? En ek download toe 'n app wat ek nie seker eers is dis die regte app nie en soek n plek om te betaal en daar is GEEN so opsie nie. Dan volg jy nie op om te hoor of kom ek reg nie. Dan het jy ook nooit weer die gatjies wat jy het gestuur toe die krag aangaan nie, want jy het vergeet. Dan wag mens ook 24 uurelke keer vir n reply. So ja, dis wat onprofesioneel is en as jy steeda nie kan sien waar jou onprofesionaliteit lê nie, nadat ek dit nou vir jou uitgewys het, dan moet jy nie n swemskool hê nie. Die tye wat sy gestuur het maak glad nie sin nie so my boodskap aan haar is: Tanya, ek soek tye een keer n week elke keer op dieselfde dag en tyd. Soos n rotiene waarheen jy weekliks gaan. Dit kan sekerlik nie so moeilik wees om weekliks swemlesse te kry nie? Of kan dit? Laat weet my asb tussen daai tye vir lesse elke week op dieselfde tyd. Haar reply is nou dat sy sal my help met betaling sodra ons n tyd kry wat ons abei pas: Ek sal jou help met betaling sodra ons n gerieflike tyd en dag vir julle vind.

Die tye wat ek kan aanbied is:

Maandae 5h of Dinsdae 3h (vanaf volgende week) Nou is ons besig om vordering te maak, ek weet nou al sy lees nie vorige boodskappe nie, so ek sal dit vir haar mooi moet uiteensit sodat ek vir myself ook dit maklik maak om na terug te gaan as ons nie saam stem oor iets nie: Ok kom ons maak dit Dinsdae 3 uur. Vanaf die 12 de Julie 2022. Ek het reeds R2000 betaal So dit lyk dan soos volg: Dinsdag 12 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 19 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 26 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 2 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 9 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 16 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 23 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 30 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 6 September 15:00-15:30. R195 Dinsdag 27 September 15:00-15:30. R195

So ek het R2000.00 betaal in die rekening

Virgin Active Nedbank ***

So I am paid up until 27 September with a R50 credit. Dit sal my nou leer om haar 4 minute oor 5 te antwoord want toe kry ek sommer die boodskap: Thank you for your message. Please note that you have reached us outside of business hours, i will respond asap. Thanks Nou hier trek ek nou die streep en het toe nou besluit ek gaan regtig nou nie by haar speletjies betrokke raak nie. Ons weet nou almal dat sy nie terug gaan op vorige boodskappe nie so die volgende was glad nie vir my n verrassing nie, dis nou die volgende dag wat sy die boodskap stuur: More Sonja, kan jy my asb proof of payment oor whatsapp stuur, alternatief op my epos adres. Dankie Daar is geen manier dat ek die girl se werk vir haar gaan doen nie, dis onprofesioneel. Ongelukkig kan ek nie, ek is in die hospitaal by my 2 jarige Asb stuur dit sodra jy kan, ek kan eers swem tye bevestig sodra ek POP ontvang het.

Dankie en sterkte daar So GEEN tye kan bevestig word VOORDAT sy nie proof of payment sien nie. Sy is besig om ha****lf te vermaak hier. Ek besluit toe om dan maar julle accounts afdeling te bel en dit met hulle uit te sort maar suidelik mag ek dit toe nou nie doen nie. Wie check julle bankstate Stuur vir my julle account afdeling se nommer asb Ons het 20 clubs wat in 1 rekening betaal. Ons App payment maak dinge eenvoudig.

Dit is ons proses, asb stuur asap

Ek gaan nie verder met haar redekabel nie, sy kan gaan en self die payment gaan soek. Of sy kan die afdeling vra wat actually betaal word om dit te doen, maar ek gaan vir seker nie vir haar n proof of payment stuur nadat sy tot vandag toe nie vir my kon bankbesonderhede gee nie. Dis onprofesioneel. Al wat ek hieruit wil he is dat ek niks weer hoef te herhaal of te bewys vir haar nie, indien ek verder gaan sukkel gaan ek die volgende mense ****ak op hulle Linkedin accounts met hierdie selfde skrywe. Lyndsay Webster Trevor Voss Dean Korvarski Deric du Preez Jesica Spira Jason Grippa Jeofrey Malivhusha Rick Jaffe

0
Replies (0)