1 reviews | Active since Mar 2023
Virgin Active Rewards
Virgin Active beloon gereelde besoeke aan hulle gymnasuims met sogenaamde "REWARDS" op ñ bepaalde glyskaal wat dan via hulle APP genoteer word. Vanaf my eerste besoek het ek dit gevolg en besoekke is genoteer maar die WEEKLY REWARDS is nie genoteer op hulle APP. Gaan ek na ontvangs met die probleem word my id genoteer op en volgens hulle gestuur na hulle IT, volg ek dit op met die bestuurders(nou al die t****e) word dieselfde gedoen. Probeer ek dit op my koste na ñ lang wag op hulle "Call Center" dit te verduidelik lag hulle my af. Aangesien Virgin Active die Rewards wat nie werk gebruik as ñ verkoopsfoefie dring ek aan op ñ af**** op my ledegeld. Van die personeel by die gym sê hulle ondervind ook die fustreerende eenrigting kommunikasie probleme met hoofkantoor.
Op ñ positiewenoot. Die fasiliteite by Virgin Active Cape Gate word baie netjies en silverskoon gehou m.a.w goeie bestuur, baie mooi hou so aan dit word raakgesien.
