SJ
Sonja J

1 reviews | Active since Jan 2018

07 May 2024, 10:01

slegte diens

Ons het vandat ons die bank besonderhede verander het om ons vitality terug te eis nog net probleme met virgin active gehad, die laaste 9 maande is daar elke keer 'n verskoning omdat hulle of dubbel die geld af vat van ons bank rekening of hulle sit sommer ander lede op ons profiel en as ons vir hulle se dat daar te veel geld afgaan dan se hulle dat hulle dit sal reg maak, ons is 4 lede in totaal wat dit geniet het om te gym maar dit is 'n nagmerrie as daar 'n probleem kom op jou rekening, die mense van die call centre is 'n klomp ongeskikte mense wat glad nie eers weet hoe om jou te help nie, hulle gooi sommer die foon in jou oor neer as jy die probleem wil op los. nou het hulle ons geen keuse gegee as om eerder net die ****rakte te stop en te probeer vergeet van hulle maar nogsteeds trek hulle sommer dubbel die geld af en dan stuur hulle nog 'n sms ook om te se dat jy hulle geld skuld. Ek sal regtig twee keer dink voor ek weer by hulle sal aansluit want die een wil slegter wees as die ander een, die manager is veronderstel om jou probleem uit te sorteer maar hy verwys jou eerder hoof kantoor toe , so waarvoor kry hy 'n salaris en die etiket van manager as hy nie eers die probleme kan uitsorteer by die gym nie.

0
Replies (0)