RN
Rupert N
1 reviews | Active since May 2016
13 May 2025, 10:16
Hander over for non payment
Ons kry maandeliks n oproep en n sms dat on skuld hulle geld. Dan se ons stuur die inligting dan sal daar niks gebeur nie. Ons bly al 7 jaar in Witbank en hier is nie eens n Virgin Active nie. Die persone wat ons bel vat ons email adresse en dan stuur hulle niks. Dink iemand moet gefire word want dit raak nou erg n frustrasie en wanneer mens met die mense praat dan sny hulle ook die lyn.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)