RE
Ryno E
1 reviews | Active since Sept 2013
24 Nov 2015, 14:54
gebrek aan kommunikasie (lidmaatskap)
EK het onlangs my lidmaatskap gekanseleer vanwee Finansi?le redes. 'n sekere Onwaba Mbasa van julle \call centre"het my kort daarna ges***el en gevra waarom ek my lidmaatskap gekanseleer het.<br> <br> Ek het aan haar verduidelik dat dit vanwee finansi?le redes is. Sy het toe aan my 'n aanbod gemaak om my lidmaatskap te verleng tot einde Februarie op termed at die lidmaatskap fooie teen halfprys gefooi sal word. Sou ek dan besluit om my lidmaatskap besluit te heroep"
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virgin Active South Africa's replyOfficial
25 Nov 2015, 11:03Hello Nariep1,
Hiermee wil ons graag omverskoning vra vir die frustrasie wat veroorsaak is.
Dankie dat u ons die kans bied om die saak verder te ondersoek.
Ons sal in ****ak met u bly om terugvoering so spoedig as moontlik te gee.
Vriendelike groete,
Tracy-Lee

Virgin Active South Africa's reply25 Nov 2015, 11:03
Official
Hello Nariep1,