1 reviews | Active since Oct 2016
Villieria Upholstery se swak dienslewering

Ek het die 11 Sept reeds n bestelling geplaas en betaal vir n 18 stel speel vorms wat voor die 17Sept afgelewer sou word. Dit was op elke sosiale netwerk omtrent geadverteer. Hoeveel mense het sy nie nog ingeloop nie.

Nou het die verkoper sommer ****rloos verdwyn met n mens se geld. Net omdat mens jou produk wil he waarvoor mens betaal het. Na n paat oproepe werk die telefoon nommers sieklik nie meet nie.

Ek raai niemand om om besigheid te doen met Marieke van Villieria Upholstery nie. Sy gaan jou net met lee beloftes laat.

Is baie hartseer dat ek verder moet smeek wat my toekom.
As mens 'n produk adverteer kan u nie die diens glad nie of op 'n ander manier lewer nie.
Villieria Upholstery het die speel stel teen af****prys van R 1500 geadverteer met posgeld van R 165.
Dit is mos nie my verantwoordelikheid om die ekstra kourier kostes te dra indien die pakkie swaarder was of duurder was nie. Ek waarsku weereens mense om versigtig te wees want hulle jok werklik. Hulle vertel vir Time Fright hulle het die geld in my rekening in geplaas en ek waarborg u die mense is nie eens in verbinding met my nie, nie op Whats App nie en nie deur epos nie. Hulle sal nie jou geld terug gee nie. Hulle is te oneerlik. Ek wonder hoe slaap hulle. Nie te min.
Ek sal dit baie waardeer as u die ekstra R760 wat u skuld op die kourier kostes kan betaal sodat ek tog my pakkie kan ontvang.
U kan my weer bel en dreig met hofsake, dit kom my toe om die produk te ontvang. U het dit so geadverteer en u moet die diens so lewer, U moet die kostes verhaal.
Ek is baie jammer vir mense wat dieselfde moet deurgaan. Dit is jammer dat nie almal ewe eerlik in die lewe is nie.