KS
Karen S
1 reviews | Active since Apr 2015
16 Apr 2015, 12:47
VIKING FURNITURE REMOVALS - Highly reccommended!
Baie dankie! Julle kwotasie was by verre die billikste en jul maatskappy het al my goed perfek afgelewer, vanaf Bloemfontein tot in die Kaap - en op tyd, nes afgespreek. <br> <br> Ek is baie dankbaar en beindruk met julle goeie diens - van begin tot einde. Julle span is almal baie vriendelik, ordentelik en behulpsaam. As ek ooit weer iets moet trek en/of hoor van iemand wat wil, sal ek beslis jul maatskappy aanbeveel!<br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)