AvdW
Anton van der Westhuizen

1 reviews | Active since Jun 2018

13 Apr 2022, 20:10

Great service

Jou mense werk hard en die diens is baie profesioneel. Ek is beindruk met die feit dat julle op die dag, beteids begin werk het. Ek het nou al n' klomp ****rakteurs deur die huis gehad die laaste 2 maande. Jou maatskapy se diens staan hemel en aarde bo die res.

0
Replies (0)