PV
Pieter V

1 reviews | Active since Jun 2020

19 Jun 2020, 10:01

Victorious Flooring het n baie mooi werk in ons woonstel gedoen.

Ek wil net laat weet dat Romano n Baie mooi werk gedoen het, Ek en my vrou het iemand gesoek om vir ons blokkies vloer in tesit en n vriend van ons het voor gestel dat ons vir Romano moet bel, hy het toe uit gekom na ons huis toe die maate geneem en hy was baie hulp saam en sy prys het ons gepas, hy het toe die blokkies instaleer binne in die tydperk wat hy belowe het, hy het die vloer geseel en dit lyk perfek, ek het geen probleme op getel met die diens nie, Baie dankie Victorious Flooring span ons sal weer julle diens gebruik en ons hoop julle sukses voorentoe. Pieter en Ashleen.

0
Replies (0)