SL
Schalk L

1 reviews | Active since Sept 2015

16 Sept 2015, 12:46

Uiters onbeskofde personeel

Baie swak kliente hantering, uiters onbeskof, stoomroller 'n gesprek dat die kli?nt geen kans kan kry om sy saak te stel nie. Mev Carolus en Bianca beide kon net sowel dieselfde persoon gewees het ewe ongeskik en toe het Mev. Carolus nog die vermetelheid om vir my te s? o sy is nie my vrou waarmee ek so kan praat nie en daarna my kinders ook betrek, dis uiters swak om dit te gedoen het. ek versoek asb die opnames van die gesprekke vanaf 8/9/2015 tot en met vandag en ook die gesprek wat ek met julle gehad het in Feb of Maart 2014 om rekening ten volle te betaal vir dit wat ek ontvang het. Meer as 'n jaar het verloop voordat julle my weer begin \harass"het. Ek sien as mens ingaan of viatek in google is daar baie voorbeelde van presies dit wat ek ook moes deurmaak"

0
Replies (1)
Viatek
Viatek's reply22 Sept 2015, 13:47
Official
Hello Schalk W,

We do thank you for the posting and apologize for the inconvenience and level of service received.

The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.

Kind regards
Marius