SB
Steph B

1 reviews | Active since Sept 2016

05 Apr 2023, 14:35

Uiterse SWAK diens

Absolute aaklige diens van hierdie maatskappy. Hulle het verkeerde bank besonderhede gegee vir ons visas, ons moes ‘n t****e keer ‘n betaling maak, sodat ons visas gedoen kan word, en nou weier hulle om vir ons die refunds te gee.

Een van die bestuurders, Werner Pretorius, jok ook oor die feit dat ons visas binne ‘n dag reeds by die embesade is, maar die embesade het vir ons bevestig hulle het dit eers 2 weke later ontvang. Dis onaanvaarbaar!

Ons bel en bel, maar al wat ons kry is leë beloftes en onbevoegde mense.

0
Replies (0)