PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
18 Feb 2020, 09:59
Metal Cutting Disk Breek een voudig net op.115x1.0x22.23mm
Ek maak al baie jare gebruik van Tork Craft se produk dieABR115S-2 en in die laaste week as die spinter nuwe disc nie sommer uit die bloute breek nie het daar nou vandag die binneste gedeelte van die disc sommer uit gebreek. Ek het n pak van 10 by Eenstop in Pretoria Noord gekoop en nou van die 10 is daar 5 oor. dit wil voorkom of die kwalitet van die pak up to scratch is want dit hou net een voudig nie.Ek kan dit nie terug gee aan Eenstop Bouhandelaars nie hulle gaan dit nie omruil nie want daar is sekerlik nie n waarborg op nie. Baie teleur gesteld in die produk na al die goeie jare toe dit nog goed gegaan het met die disc.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)