CR
Callie R

1 reviews | Active since Mar 2018

21 Jun 2020, 14:44

Swak diens en kwaliteit

Ek het so amper 3 jaar gelede 'n stel messe gekoop. 'n Stel van 4 messe en 'n slyper. Kort daarna het die een mes by die hef gebreek. Ek het die mes na Game by Langeberg Mall geneem om omgeruil te word. Ek het al vergeet van die mes toe ek eendag weer by Game kom en gaan navraag doen oor die mes. Lang storie kort die ander 3 messe het ook 1 vir 1 gebreek. My huishulp het die laaste een weggegooi omdat dit stukkend is. Ek het die ander 2 en slyper teruggeneem na Game Langeberg Mall. Ek is laas week in kennis gestel dat die een mes wel omgeruil was na 2 jaar, maar verdwyn het en toe word ek na die Verimark winkel in die Mall gestuur. Daar wou die dame toe net omruil wat in die sakkie was nl die 2 stukkende messe en slyper.

Ek dink dis uiters swak diens en swak kwaliteit wat Verimark verkoop. Ek sal dit waardeer indien hulle my R100 kan terug betaal wat ek vir gemors betaal het. Ek wil nie omruil nie, want ek het baie messe van gehalte.

0
Replies (2)
Verimark
Verimark's reply23 Jun 2020, 07:16
Official
Dear  Callie

We have investigated and found  that the   store has  assisted   with an  exchange   of the  two  knives and the  knife  sharpener   that  was  faulty at  no  cost  to  you ,  they   couldn't  replace   the  knife  that  you  said  your  helper   through it away and  the  knife  you  have  misplaced . 

Please accept our sincerest apologies for the inconvenience caused.

 We are happy that your matter has been resolved.

Please feel free to contact us directly should you require any further assistance.

Kind regards,

Verimark Team