MH
Marinel H

1 reviews | Active since Jan 2015

27 Sept 2016, 13:41

Swak diens

<p>My stofsuier se filter het gebreek. Ek het met Bertus van Rooyen by hoofkantoor per epos gekommunikeer. Drie keer sou die filter by Menlyn tak wees. Drie keer was ek daar en geen filter nie. Nou moes ek 'n nuwe stofsuier gaan koop het net omdat Verimark beloftes maak wat hulle nie nakom nie</p>

0
Replies (1)
Verimark
Verimark's reply28 Sept 2016, 07:42
Official

Geagte Mev Hoffmann;

Dankie dat u die tyd geneem het om u ontevredenheid onder ons aandag te bring op Hellopeter.

Ons was ongelukkig uit vooraad op die filters maar ons het wel gister vooraad by hoof kantoor ontvang. Daar was gereël met die winkelbestuurder om een uit n boks vir u te neem om u te assesteer. Ons sal dit ondersoek met die winkel en die nodige stappe neem. Soos per ons telefoniese oproep gister middag sal ons vandag vir u n filter aflewer by u woning.

Weereens jammer vir enige ongerief veroorsaak. Ek kan u verseker dit is nie die Verimark standaard nie. Ek hoop om u vertroue in ons produk en diens ten volle te herstel.

Vriendelike Groete
Verimark.