SK
Santa K

1 reviews | Active since Apr 2019

09 Apr 2019, 18:35

Stofsuier Verimark

Ek het stofsuier gekoop by verimark in Kimberleyvir R2500. Vanaf eerste keer wat ek gebruik gaan motor net af.(So elke 5 min)Het terug geneem verimark en hulle daar getoets en wou nie aangaan nie. Hulle dit gestuur na Bloemfontein. Na seker 2 mde en na vele navrae het hulle dit vir my terug gestuur. Kon nie vir my se wat fout was met stofsuier nie. Silinder was baie gekrap en moes ek weer silinder terug stuur. Na seker weer 2 mde wat ek silinder terug gekry het werk stofsuier nog steeds nie!!! Gaan elke 30 sekondes af. Weer terug gedtuur en weer met Hannes van Bfn gepraat en gese hy bel my binne 10 min terug. Dag is verby en geen terug voet gekry van Hannes nie. Waarborg verval Julie en ek omtrent nog nooit stofsuier gebruik nie. Ok nog nie stofsuier terug nie!

0
Replies (1)