1 reviews | Active since Nov 2020
Ek het op 5 November 'n part vir Genesis stofsuier bestel. Dit sou binne 5 dae by my wees. Vandag, 20 November, het ek nog niks ontvang nie. Die verteenwoordiger vir Harrismith sou die part gister bring, maar nog 'n leë belofte. Hierdie is baie swak diens.
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.