1 reviews | Active since Mar 2011
Slegte, swak diens
<p>Ons wou ons 29cm Bauerpan omruil vir n recoted pan. Ons het Maandag 25 Januarie 2016 gebel om te hoor of hulle dit in voorraad het. Die persoon het ges? dat hulle Sondag 'n bestelling geplaas het en dit sal Dinsdag - 26/01/16 -by die winkel wees. Ons woon 75km van Worcester af. Ek het Woensdag 27/01/16 Worcester toe gery toe ek 16:20 by Verimark in Mountain Mill Shopping Centre kom was daar 'n bordjie op die deur....Ons is binne 10min. terug. Ek het voor die deur gesit en wag tot 17:43 voordat Mnr. Shaman opgedaag het. Ek neem aan hy het inkopies gedoen of gestaan en gesels want hy het uit Game gekom, glad nie eens om verskoning gevra nie. Toe hy my meedeel dat hulle voorraad nog nie daar is nie kon ek slange vang, maar het niks ges? nie. Ek dink dit is pateties dat ek 150km (Worcester toe en terug) moes ry, so lank moes wag met geen verskoning agterna en dit vir absoluut niks!!! Ek het vandag die eienares gebel (marilize dos Santos) en my storie vertel en selfs sy het nie eens ges? dat sy jammer is oor die gebeure!! So leer 'n mens op watter maatskappye jy kan reken vir goeie na-diens.</p>
