LS
Lihanna S

1 reviews | Active since May 2019

16 May 2019, 18:03

Genesis upright stofsuier

Ek het ‘n filter nodig vir my stofsuier Het 6 weke gelede by Game op Jeffreysbaai 2 filters bestel, sonder sukses. Ry spesiaal na die Verimark winkel in Baywest Mall, onsuksesvol. Hoe op aarde is mens in ‘n nie besige winkel, maar jy doen nie eers die moeite om te sorg dat daar die nodige voorraad is nie

0
Replies (1)