DD
DJ D
1 reviews | Active since Feb 2017
14 Sept 2019, 11:13
WIE IS NOU REG EN WIE IS VERKEERD?
Met betrekking tot Vericred se terugvoer, blyk dit dat Ampath uit twee monde praat. Hanelene Pienaar het my verseker dat Vericred versoek is om die rekening wat oorhandig is, op "hou" te plaas. Siende dat dit nou 'n boedelaangeleentheid is, vertrou ek dat Ampath sal weet wat om verder te doen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)