JVDH
Jaco Van Den Heever

1 reviews | Active since Sept 2021

23 Sept 2021, 12:38

Lyk my na n ***** saak

Oproep ontvang gese ek skuld geld. Gevra vir bank besonderhede het die volgende sms ontvang op die 4de January Bank details: ABSA VERICRED GENERAL TRUST Acc *** Branch 632005. ***. Bal: 1461.15. Fax: ***. Tel: *** E-mail: *** Betaling gemaak op 12 January en Bvb was deur bank gestuur. Geen woord tot 13 Augustus Dear J VAN DEN HEEVER, you have been handed over to VERICRED by MEDICAL with regards to your account ending in 5919. This account is due and payable immediately. Phone our call centre at ***. Use the ***. Visit www.vericred.co.za for payment options. Reply 1 for a Statement, 2 for a call back or 3 for a Balance update. Balance: 2829.79 CDC NO 283/03.

Toe skierlik n oproep die week

Wat gaan aan Vericredit was die eerste sms n ***** spil as ek dan nou eers in Augustus oorhandig is

0
Replies (3)
VeriCred Collections
VeriCred Collections's reply23 Sept 2021, 15:47
Official
Beste JACO V, ons verwys na u skrywe.
Ons kan u egter verseker dat dit gladnie 'lyk' of enigsens 'n '***** saak' is soos wat u beweer op hierdie forum nie en dat dit grens aan laster. 
Geliewe hiermee kennis te neem dat VeriCred Collections is ‘n betroubare en gevestigde invorderingsmaatskappy al vir 31 jaar, geregistreer met die ‘Debt Collectors Council’ en is geensins op enige manier betrokke met enige ‘*****’ aktiwiteite soos deur u beweer word nie.
Ons rekords reflekteer egter duidelik dat ons kliënt u agterstallige en uitstaande patologie rekening oorhandig het (waarvan u die hooflid is asook pasiënt was met die betrokke diesndatum) en ons versoek het om dit namens hul in te samel. U het wel 'n betaling gemaak drie (3) weke na oorhandiging maar slegs 'n gedeelte is betaal. Daar is dus nog 'n substansiële porsie uitstaande waarvoor u verantwoordelik is vir betaling vir dienste wat gelewer is. 
Hoe dit ookal sy, neem asb. verder kennis dat ons die betrokke rekeningbesonderhede ("invoice") aangevra het van ons kliënt wat die volle besonderhede bevat van u uitstaande rekening en sodra ontvang , sal dit aan u deurgestuur word, tesame met ons agentstaat, na die e-posadres soos deur u gebruik op hierdie forum. Dankie. VERICRED COLLECTIONS (PTY) LTD .
JVDH
Jaco Van Den Heever's update23 Sept 2021, 16:18
Reviewer Update
So julle sms van January is dus misleidend en n lieg storie. N ***** spul
VeriCred Collections
VeriCred Collections's reply28 Sept 2021, 14:49
Official
JACO V, na aanleiding van jou vals bewerings, dit is dan inderdaad gladnie 'n "*****spul" nie. Inteendeel, ons het dan ook vandag die volle bewyse van u uitstaande rekening van ons kliënt ontvang wat u nooit betaal het nie en wat die volle besonderhede bevat van die uitstaande besonderhede vir dienste wat gelewer was. 
Ons het dit dan ook vandag uitgestuur tersame met die agentstaat van die betrokke uitstaande rekening waarvoor u verantwoordelik is vir betaling.
Dit sou dus tot u voordeel strek om so spoedig moontlik die uitstaande rekening te betaal om sodoende onnodige kostes te vermy. Onder die omstandighede sal VeriCred Collections u dus aanhou ****ak totdat die uitstaande rekening ten volle betaal is op ons kliënt se opdrag , insluitend die wettige invorderingskoste in terme van die Skuldinvorderingswet, 114 van 1998.
Dankie.