MS
Maria S

1 reviews | Active since May 2021

06 Jun 2021, 12:51

Yes please

Goeie middag. Nuwe reference ***7. Vodacom Repairs Aghmat het vir my gesê dat hulle nie al die onkostes gaan betaal nie. Ek moet nou R1260.94 betaal dan sal hulle my foon reg maak. Ek hoop en bid dat julle dit vir my sal uitsorteer asb want ek is nou moeg om met hulle tebaklei. Al wat ek wil hê my foon moet reg wees soos hulle hom gekry het want my foon het nog gewerk asb. Van: Maria Scholtz My nommer is ***.

0
Replies (0)