AV
Amanda V

1 reviews | Active since Jul 2020

21 Jul 2020, 08:27

Hulle advertise vellies wat hulle het nie!

Ek het hierie mense gebel oor 'n paar vellies wat ek het gesien op hulle Facebook. Die ou wie het antwoord was baie sleg. Sy het 'n skoen op sy bladsy, maar niks in stock nie.

Die manier dat hy't ons vrae geantwoord was baise snaaks!

0
Replies (0)